Beslis die beter opsie winkel in Brackenfell wanneer dit kom by vleis koop. Die Padstal se biltong & droëwors is uit die boeke. Die personeel gee spes...
More
Beslis die beter opsie winkel in Brackenfell wanneer dit kom by vleis koop. Die Padstal se biltong & droëwors is uit die boeke. Die personeel gee spesiale aandag aan elke kliënt wie daar inloop, wat 'n mens se koop ervaring aangenaam maak. Ek ry spesiaal uit my pad uit om by Die Padstal aan te gaan en net ietsie lekker te koop. Dit rond my dag net goed & mooi af!
Less
5
Jun 02, 2025
5
May 30, 2025
Great serviceQuality meat products
5
May 15, 2025
Good products - Value for money - great service - My go to place