Outeniqua CCTV & Offsite Monitoring
2026-04-10T07:01:57.915Z
Op 2 Julie 2023 is ons in ons plaashuis aangeval en my skoonseun is voor ons doodgeskiet. Outeniqua CCTV het onmiddellik ons tegemoed gekom en kameras is geinstalleer rondom ons huis. Malcolm de Beer is 'n ongelooflike mens met integriteit en doen steeds gereeld navrae oor ons welstand. Ek beveel hierdie firma ten sterkste aan vir enige iemand wat hulle sekuriteit wil opskerp.